Deuteronomium 3:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het vir u kneg u grootheid en u magtige arm+ begin wys, want watter god in die hemel of op die aarde kan sulke magtige dade doen soos u?+ Psalm 104:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Hoe baie is u werke, o Jehovah!+ U het hulle almal met wysheid gemaak.+ Die aarde is vol van wat u gemaak het.
24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het vir u kneg u grootheid en u magtige arm+ begin wys, want watter god in die hemel of op die aarde kan sulke magtige dade doen soos u?+
24 Hoe baie is u werke, o Jehovah!+ U het hulle almal met wysheid gemaak.+ Die aarde is vol van wat u gemaak het.