Psalm 121:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Kyk! Die Een wat Israel beskerm,sal nooit lomerig wees of aan die slaap raak nie.+ Jesaja 27:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Ek, Jehovah, beskerm haar.+ Ek gee haar heeltyd water.+ Ek beskerm haar dag en nag,sodat niemand haar skade kan aandoen nie.+
3 Ek, Jehovah, beskerm haar.+ Ek gee haar heeltyd water.+ Ek beskerm haar dag en nag,sodat niemand haar skade kan aandoen nie.+