Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 27:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Ek, Jehovah, beskerm haar.+

      Ek gee haar heeltyd water.+

      Ek beskerm haar dag en nag,

      sodat niemand haar skade kan aandoen nie.+

  • Jesaja 40:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Het jy nie geweet nie? Het jy nie gehoor nie?

      Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is God tot in alle ewigheid.+

      Hy raak nooit moeg of uitgeput nie.+

      Niemand kan sy wysheid ten volle begryp nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel