Deuteronomium 28:48 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 48 Jehovah sal julle vyande teen julle stuur, en julle sal hulle dien+ terwyl julle honger+ en dors is en nie genoeg klere het om aan te trek nie en ’n gebrek aan alles het. Hy sal ’n ysterjuk op julle nek sit totdat hy julle uitgeroei het. Amos 8:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 ‘Kyk! Daar kom dae,’ sê die Soewereine Heer Jehovah,‘dat ek hongersnood in die land sal stuur,nie ’n honger na brood of ’n dors na water nie,maar om die woorde van Jehovah te hoor.+
48 Jehovah sal julle vyande teen julle stuur, en julle sal hulle dien+ terwyl julle honger+ en dors is en nie genoeg klere het om aan te trek nie en ’n gebrek aan alles het. Hy sal ’n ysterjuk op julle nek sit totdat hy julle uitgeroei het.
11 ‘Kyk! Daar kom dae,’ sê die Soewereine Heer Jehovah,‘dat ek hongersnood in die land sal stuur,nie ’n honger na brood of ’n dors na water nie,maar om die woorde van Jehovah te hoor.+