Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 115:4-8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Hulle afgode is silwer en goud,

      die werk van mensehande.+

       5 Hulle het ’n mond, maar hulle kan nie praat nie,+

      oë, maar hulle kan nie sien nie.

       6 Hulle het ore, maar hulle kan nie hoor nie,

      ’n neus, maar hulle kan nie ruik nie.

       7 Hulle het hande, maar hulle kan nie voel nie,

      voete, maar hulle kan nie loop nie.+

      Geen geluid kom uit hulle keel nie.+

       8 Die mense wat hulle maak, sal net soos hulle word,+

      en so ook almal wat op hulle vertrou.+

  • Jesaja 44:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Almal wat beelde maak, beteken niks,

      en die afgode waarvoor hulle lief is, sal niks help nie.+

      Hulle kan nie getuig nie, want hulle* sien niks nie en weet niks nie.+

      Dié wat hulle gemaak het, sal skaam kry.+

  • 1 Korintiërs 8:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 En nou skryf ek oor die een wat kos eet wat aan afgode geoffer is. Ons weet dat ’n afgod niks in die wêreld is nie+ en dat daar net een God is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel