-
Jeremia 10:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Hulle is almal onverstandig en dom.+
Die onderrigting van ’n boom is heeltemal nutteloos.+
9 Silwerplate word van Tarsis+ ingevoer, en goud van Ufas,
die werk van ’n ambagsman, van die hande van ’n metaalwerker.
Die afgode se klere is van blou garing en pers wol.
Hulle word almal deur ambagsmanne gemaak.
-
-
1 Korintiërs 10:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Wat sê ek dan? Dat ’n afgodsoffer iets is, of dat ’n afgod iets is?
-