Sagaria 9:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Wees baie bly, o dogter van Sion. Roep van vreugde uit, o dogter van Jerusalem. Jou koning kom na jou toe.+ Hy is regverdig en bring redding,*hy is nederig+ en ry op ’n donkie,op die vul* van ’n donkie.+ Matteus 12:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 maar hy het hulle streng beveel om nie bekend te maak wie hy is nie,+ Matteus 12:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Hy sal nie met mense stry+ of hard uitroep nie, en niemand sal sy stem in die hoofstrate hoor nie.
9 Wees baie bly, o dogter van Sion. Roep van vreugde uit, o dogter van Jerusalem. Jou koning kom na jou toe.+ Hy is regverdig en bring redding,*hy is nederig+ en ry op ’n donkie,op die vul* van ’n donkie.+
19 Hy sal nie met mense stry+ of hard uitroep nie, en niemand sal sy stem in die hoofstrate hoor nie.