Jesaja 44:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Roep met vreugde uit, o hemele,want Jehovah het opgetree! Juig, o diepste dele van die aarde! Roep vreugdevol uit, o berge,+o woud en al die bome daarin! Want Jehovah het Jakob teruggekoop,en hy vertoon sy heerlikheid in Israel.”+ Jeremia 50:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Maar hulle Terugkoper is sterk.+ Jehovah van die leërmagte is sy naam.+ Hy sal hulle regsaak beslis verdedig,+om die land rus te gee+ en om ontsteltenis oor die inwoners van Babilon te bring.”+
23 Roep met vreugde uit, o hemele,want Jehovah het opgetree! Juig, o diepste dele van die aarde! Roep vreugdevol uit, o berge,+o woud en al die bome daarin! Want Jehovah het Jakob teruggekoop,en hy vertoon sy heerlikheid in Israel.”+
34 Maar hulle Terugkoper is sterk.+ Jehovah van die leërmagte is sy naam.+ Hy sal hulle regsaak beslis verdedig,+om die land rus te gee+ en om ontsteltenis oor die inwoners van Babilon te bring.”+