2 Samuel 15:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Daar is toe vir Dawid gesê: “Agitoʹfel konkel+ ook saam met Absalom.”+ Toe het Dawid gesê: “O Jehovah,+ verander die raad van Agitoʹfel asseblief in dwaasheid!”+ Jesaja 29:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Daarom is ek die Een wat weer wonderlike dinge met hierdie volk sal doen,+die een wonder ná die ander. En die wysheid van hulle wyse mense sal verdwyn,en die insig van hulle verstandiges sal tot ’n einde kom.”+
31 Daar is toe vir Dawid gesê: “Agitoʹfel konkel+ ook saam met Absalom.”+ Toe het Dawid gesê: “O Jehovah,+ verander die raad van Agitoʹfel asseblief in dwaasheid!”+
14 Daarom is ek die Een wat weer wonderlike dinge met hierdie volk sal doen,+die een wonder ná die ander. En die wysheid van hulle wyse mense sal verdwyn,en die insig van hulle verstandiges sal tot ’n einde kom.”+