Jeremia 8:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Die wyses is verneder.+ Hulle het baie bang geword en sal gevang word. Kyk! Hulle het die woord van Jehovah verwerp,en watter wysheid het hulle? 1 Korintiërs 1:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Want daar is geskryf: “Ek sal die wysheid van die wyse mense laat verdwyn, en ek sal die intelligensie van die geleerde* mense verwerp.”+
9 Die wyses is verneder.+ Hulle het baie bang geword en sal gevang word. Kyk! Hulle het die woord van Jehovah verwerp,en watter wysheid het hulle?
19 Want daar is geskryf: “Ek sal die wysheid van die wyse mense laat verdwyn, en ek sal die intelligensie van die geleerde* mense verwerp.”+