Deuteronomium 4:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Julle het hierdie dinge gesien sodat julle kan weet dat Jehovah die ware God is.+ Daar is geen ander God nie.+ Deuteronomium 4:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Daarom moet julle vandag weet en ter harte neem dat Jehovah die ware God is in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+ Daar is geen ander nie.+ Deuteronomium 32:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Besef nou dat ek God is,+en daar is geen ander God as ek nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek wond+ en ek sal genees,+en niemand kan uit my hand red nie.+
35 Julle het hierdie dinge gesien sodat julle kan weet dat Jehovah die ware God is.+ Daar is geen ander God nie.+
39 Daarom moet julle vandag weet en ter harte neem dat Jehovah die ware God is in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+ Daar is geen ander nie.+
39 Besef nou dat ek God is,+en daar is geen ander God as ek nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek wond+ en ek sal genees,+en niemand kan uit my hand red nie.+