23 “Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: ‘In daardie dae sal tien manne uit al die tale van die nasies+ die kleed van ’n Jood vasgryp, ja, hulle sal dit styf vasgryp en sê: “Ons wil saam met julle gaan,+ want ons het gehoor dat God met julle is.”’”+