11 “Baie nasies sal in daardie dag by Jehovah aansluit,+ en hulle sal my volk word, en ek sal by hulle woon.” En jy sal moet weet dat Jehovah van die leërmagte my na jou toe gestuur het.
9 Daarna het ek gekyk en ’n groot menigte gesien, wat geen mens kon tel nie, uit alle nasies en stamme en volke en tale,+ wat voor die troon en voor die Lam staan. Hulle het wit klere+ aangehad en daar was palmtakke in hulle hande.+
6 En ek het ’n ander engel in die middel van die hemel* sien vlieg, en hy het ewige goeie nuus gehad om bekend te maak aan dié wat op die aarde woon, aan elke nasie en stam en taal en volk.+