Levitikus 5:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “‘Of as iemand aan enigiets onreins raak, of dit nou die dooie liggaam van ’n onrein wilde dier, ’n onrein mak dier of ’n onrein kruipende diertjie+ is, is hy onrein en het hy skuldig geword, selfs al besef hy dit nie. Esegiël 44:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 “‘Hulle moet my volk die verskil leer tussen wat heilig en nie heilig is nie, en hulle sal hulle die verskil leer tussen wat rein en onrein is.+
2 “‘Of as iemand aan enigiets onreins raak, of dit nou die dooie liggaam van ’n onrein wilde dier, ’n onrein mak dier of ’n onrein kruipende diertjie+ is, is hy onrein en het hy skuldig geword, selfs al besef hy dit nie.
23 “‘Hulle moet my volk die verskil leer tussen wat heilig en nie heilig is nie, en hulle sal hulle die verskil leer tussen wat rein en onrein is.+