Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 10:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Dít is wat Jehovah gesê het: ‘Ek sal geheilig word onder dié wat naby my is,+ en ek sal verheerlik word voor die hele volk.’” En Aäron het stilgebly.

  • Numeri 3:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 “Laat die stam van Levi+ nader kom, en laat hulle voor die priester Aäron staan, en hulle moet voor hom dien.+

  • Numeri 3:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Hulle moet na al die toerusting+ van die tent van samekoms omsien en hulle verantwoordelikhede teenoor die Israeliete nakom deur die dienste in verband met die tabernakel te verrig.+

  • Esra 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Koning Kores het ook die voorwerpe van die huis van Jehovah uitgebring. Dit was die voorwerpe wat Nebukadneʹsar uit Jerusalem geneem het en in die huis van sy god gesit het.+

  • Esra 8:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 En die priesters en die Leviete het die silwer en die goud en die voorwerpe geneem wat vir hulle afgeweeg is, sodat hulle dit na Jerusalem, na die huis van ons God, kon bring.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel