Jesaja 41:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 “Die hulpeloses en die armes soek water, maar daar is nie. Hulle tong is droog van die dors.+ Ek, Jehovah, sal hulle antwoord.+ Ek, die God van Israel, sal hulle nie verlaat nie.+
17 “Die hulpeloses en die armes soek water, maar daar is nie. Hulle tong is droog van die dors.+ Ek, Jehovah, sal hulle antwoord.+ Ek, die God van Israel, sal hulle nie verlaat nie.+