-
Matteus 13:15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Want die hart van hierdie volk het ongevoelig geword, en met hulle ore het hulle gehoor sonder om te reageer, en hulle het hulle oë toegemaak. Daarom sal hulle nooit met hulle oë sien en met hulle ore hoor en met hulle hart die betekenis daarvan verstaan en terugdraai en deur my genees word nie.’+
-