-
Sefanja 3:19, 20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Kyk! Op daardie tyd sal ek optree teen almal wat jou onderdruk,+
en ek sal die een red wat mank loop,+
en ek sal dié wat verstrooi is, bymekaarmaak.+
Ek sal sorg dat hulle geprys en geëer word*
in al die lande waar hulle verneder is.
20 In dié tyd sal ek julle inbring,
in die tyd wanneer ek julle bymekaarmaak.
-