Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 19:24, 25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Toe het Jehovah swael en vuur op Sodom en Gomorʹra laat reën – dit het van Jehovah, uit die hemel, gekom.+ 25 En hy het hierdie stede vernietig, ja, die hele distrik, sowel as al die inwoners van die stede en die plante van die grond.+

  • Deuteronomium 29:22, 23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 “Wanneer die toekomstige geslag van julle kinders en die uitlander van ’n verre land die plae van die land sien, die siektes wat Jehovah daaroor gebring het – 23 swael en sout en veldbrande, sodat geen deel van die land besaai sal word en niks sal uitspruit en geen plante daarin sal groei nie, soos die verwoesting van Sodom en Gomorʹra,+ Adma en Seboʹjim,+ wat Jehovah in sy groot woede verwoes het –

  • Romeine 9:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 En soos Jesaja ook voorspel het: “As Jehovah* van die leërmagte nie vir ons ’n nageslag* laat oorbly het nie, sou ons net soos Sodom geword het en sou ons soos Gomorʹra gewees het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel