Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 130:6-8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Ek wag gretig op Jehovah,+

      meer as wat wagte vir die oggend wag,+

      ja, meer as wat wagte vir die oggend wag.

       7 Laat Israel op Jehovah bly wag,

      want daar is lojale liefde by Jehovah,+

      en hy het groot krag om te verlos.

       8 Hy sal Israel van al hulle oortredings verlos.

  • Jesaja 25:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 In daardie dag sal hulle sê:

      “Kyk! Dit is ons God!+

      Ons het op hom gehoop,+

      en hy sal ons red.+

      Dit is Jehovah!

      Ons het op hom gehoop.

      Laat ons bly en vreugdevol wees omdat hy ons red.”+

  • Miga 7:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Maar ek sal op die uitkyk bly vir Jehovah.+

      Ek sal geduldig wag op die God van my redding.+

      My God sal my hoor.+

  • 1 Korintiërs 2:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar net soos daar geskryf is: “Die dinge wat God voorberei het vir dié wat hom liefhet, het die oog nie gesien nie en die oor nie gehoor nie, en dit het ook nie in die hart van die mens opgekom nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel