Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 60:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 En jou hele volk sal regverdig wees.

      Hulle sal die land vir ewig besit.

      Hulle is die spruit wat ek geplant het,

      die werk van my hande,+ sodat ek verheerlik kan word.+

  • Esegiël 37:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 “Sê dan vir hulle: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek sal die Israeliete uit die nasies bring waarheen hulle gegaan het, en ek sal hulle uit alle rigtings bymekaarmaak en hulle na hulle land bring.+

  • Obadja 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Maar dié wat weggekom het, sal op die berg Sion wees,+

      en dit sal heilig wees,+

      en die huis van Jakob sal hulle besittings in besit neem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel