Jesaja 4:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Dié wat in Sion oorbly en in Jerusalem oor is, sal heilig genoem word, elkeen in Jerusalem wat opgeskryf is om te bly lewe.+ Sagaria 8:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “Dít is wat Jehovah sê: ‘Ek sal na Sion terugkeer+ en in Jerusalem woon.+ En Jerusalem sal die stad van waarheid* genoem word,+ en die berg van Jehovah van die leërmagte sal die heilige berg genoem word.’”+
3 Dié wat in Sion oorbly en in Jerusalem oor is, sal heilig genoem word, elkeen in Jerusalem wat opgeskryf is om te bly lewe.+
3 “Dít is wat Jehovah sê: ‘Ek sal na Sion terugkeer+ en in Jerusalem woon.+ En Jerusalem sal die stad van waarheid* genoem word,+ en die berg van Jehovah van die leërmagte sal die heilige berg genoem word.’”+