Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 12:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 In daardie dag sal jy beslis sê:

      “Ek dank u, Jehovah,

      want hoewel u vir my kwaad was,

      het u woede geleidelik bedaar, en u het my vertroos.+

  • Jeremia 31:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Hulle sal kom en van vreugde uitroep op die hoogte van Sion+

      en straal oor die goedheid van* Jehovah,

      oor die graan en die nuwe wyn+ en die olie

      en oor die lammers van die kleinvee en die kalwers van die beeste.+

      Hulle sal word soos ’n tuin wat baie water kry,+

      en hulle* sal nooit weer swak word nie.”+

  • Sefanja 3:14, 15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Roep van vreugde uit, o dogter van Sion!

      Juig, o Israel!+

      Wees vreugdevol en verheug jou met jou hele hart, o dogter van Jerusalem!+

      15 Jehovah het die oordele teen jou verwyder.+

      Hy het jou vyand laat wegdraai.+

      Die Koning van Israel, Jehovah, is by jou.+

      Jy sal nie meer enige rampspoed vrees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel