12 Maar die regverdiges sal floreer soos ’n palmboom
en groot word soos ’n sederboom in die Liʹbanon-berge.+
13 Hulle is geplant in die huis van Jehovah.
Hulle floreer in die voorhowe van ons God.+
14 Selfs wanneer hulle oud is, sal hulle nog floreer.+
Hulle sal nog steeds sterk en vol lewe wees+