Matteus 5:34, 35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Ek sê egter vir julle: Moet glad nie sweer nie,+ nie by die hemel nie, want dit is God se troon, 35 en ook nie by die aarde nie, want dit is die voetbank van sy voete,+ en ook nie by Jerusalem nie, want dit is die stad van die groot Koning.+
34 Ek sê egter vir julle: Moet glad nie sweer nie,+ nie by die hemel nie, want dit is God se troon, 35 en ook nie by die aarde nie, want dit is die voetbank van sy voete,+ en ook nie by Jerusalem nie, want dit is die stad van die groot Koning.+