2 Toe het koning Dawid opgestaan en gesê:
“Luister na my, my broers en my volk. Dit was my hartsbegeerte om ’n permanente huis vir die ark van die verbond van Jehovah te bou wat as die voetbank van ons God sou dien,+ en ek het voorbereidings getref om dit te bou.+