Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 66:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 66 Dít is wat Jehovah sê:

      “Die hemel is my troon en die aarde is my voetbank.+

      Watter huis kan julle dan vir my bou,+

      en waar is my rusplek?”+

       2 “My hand het al hierdie dinge gemaak,

      en so het alles ontstaan,” sê Jehovah.+

      “Maar my oë is op

      die een wat nederig is en ’n gebroke gees het en wat diep respek vir my woord het.+

  • Hebreërs 3:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Elke huis word natuurlik deur iemand gebou, maar die een wat alles gebou het, is God.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel