Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 2:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “‘En as iemand ’n graanoffer+ vir Jehovah aanbied, moet sy offer fynmeel wees, en hy moet olie daarop gooi en wierook daarop sit.+ 2 Dan moet hy dit na die seuns van Aäron, die priesters, bring, en die priester moet ’n hand vol van die fynmeel en olie neem, en al die wierook, en hy moet dit as ’n simbool van die hele offer+ op die altaar laat rook, ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel