Jesaja 7:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Daarom sal Jehovah self vir julle ’n teken gee: Kyk! Die jong vrou sal swanger word en geboorte gee aan ’n seun,+ en sy sal hom Immaʹnuel* noem.+ Matteus 1:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 “Kyk! Die maagd sal swanger word en geboorte gee aan ’n seun, en hulle sal hom Immaʹnuel noem.”+ Dit beteken: “God is met ons.”+
14 Daarom sal Jehovah self vir julle ’n teken gee: Kyk! Die jong vrou sal swanger word en geboorte gee aan ’n seun,+ en sy sal hom Immaʹnuel* noem.+
23 “Kyk! Die maagd sal swanger word en geboorte gee aan ’n seun, en hulle sal hom Immaʹnuel noem.”+ Dit beteken: “God is met ons.”+