Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 27:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Jotam+ was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 16 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jeruʹsa, die dogter van Sadok.+ 2 Hy het bly doen wat reg is in Jehovah se oë, net soos sy pa, Ussiʹa, gedoen het,+ maar in teenstelling met sy pa het hy nie in die tempel van Jehovah ingegaan nie.+ Die volk het nietemin aangehou om goddeloos op te tree.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel