Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 27
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Kronieke

      • Jotam, koning van Juda (1-9)

2 Kronieke 27:1

Kantlynverwysings

  • +Jes 1:1; Ho 1:1; Mi 1:1; Mt 1:9
  • +2Kn 15:33

2 Kronieke 27:2

Kantlynverwysings

  • +2Kn 15:34, 35; 2Kr 26:3, 4
  • +2Kr 26:16-18

2 Kronieke 27:3

Kantlynverwysings

  • +Jer 26:10
  • +2Kr 33:1, 14; Ne 3:26

2 Kronieke 27:4

Kantlynverwysings

  • +2Kr 11:5; 14:2, 7
  • +Jos 14:12, 13
  • +2Kr 17:12
  • +2Kn 9:17; 2Kr 26:9, 10

2 Kronieke 27:5

Voetnote

  • *

    ’n Talent was gelyk aan 34,2 kg. Sien Aanh. B14.

  • *

    ’n Kor was gelyk aan 220 l. Sien Aanh. B14.

Kantlynverwysings

  • +Rig 11:4; 2Sa 10:6; 2Kr 20:1; Jer 49:1
  • +2Kr 26:8

2 Kronieke 27:7

Kantlynverwysings

  • +2Kn 15:36

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/3/15, bl. 32

2 Kronieke 27:8

Kantlynverwysings

  • +2Kn 15:33

2 Kronieke 27:9

Voetnote

  • *

    Lett. “is by sy vaders neergelê”.

Kantlynverwysings

  • +2Sa 5:9
  • +2Kn 15:38

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 27:1Jes 1:1; Ho 1:1; Mi 1:1; Mt 1:9
2 Kron. 27:12Kn 15:33
2 Kron. 27:22Kn 15:34, 35; 2Kr 26:3, 4
2 Kron. 27:22Kr 26:16-18
2 Kron. 27:3Jer 26:10
2 Kron. 27:32Kr 33:1, 14; Ne 3:26
2 Kron. 27:42Kr 11:5; 14:2, 7
2 Kron. 27:4Jos 14:12, 13
2 Kron. 27:42Kr 17:12
2 Kron. 27:42Kn 9:17; 2Kr 26:9, 10
2 Kron. 27:5Rig 11:4; 2Sa 10:6; 2Kr 20:1; Jer 49:1
2 Kron. 27:52Kr 26:8
2 Kron. 27:72Kn 15:36
2 Kron. 27:82Kn 15:33
2 Kron. 27:92Sa 5:9
2 Kron. 27:92Kn 15:38
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Kronieke 27:1-9

Die tweede boek van Kronieke

27 Jotam+ was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 16 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jeruʹsa, die dogter van Sadok.+ 2 Hy het bly doen wat reg is in Jehovah se oë, net soos sy pa, Ussiʹa, gedoen het,+ maar in teenstelling met sy pa het hy nie in die tempel van Jehovah ingegaan nie.+ Die volk het nietemin aangehou om goddeloos op te tree. 3 Hy het die boonste poort van Jehovah se huis gebou,+ en hy het baie bouwerk aan die muur van Ofel+ gedoen. 4 Hy het ook stede+ in die bergstreek van Juda+ gebou, en hy het vestings+ en torings+ in die bosagtige gebiede gebou. 5 Hy het oorlog gevoer teen die koning van die Ammoniete+ en het uiteindelik die oorhand oor hulle gekry, en daarom moes die Ammoniete daardie jaar vir hom 100 talente* silwer, 10 000 kor* koring en 10 000 kor gars gee. Die Ammoniete het dit ook die volgende jaar en die jaar daarna aan hom betaal.+ 6 En Jotam het al hoe magtiger geword, want hy was vasbeslote om die weë van Jehovah sy God te volg.

7 Die res van die geskiedenis van Jotam, al sy oorloë en sy dade, is opgeteken in die Boek van die konings van Israel en van Juda.+ 8 Hy was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 16 jaar lank in Jerusalem regeer.+ 9 Jotam het gesterf,* en hulle het hom in die Stad van Dawid+ begrawe. En sy seun Agas het in sy plek koning geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel