28 Nadat Jesus hierdie woorde gesê het, was die skare verstom oor die manier waarop hy geleer het,+29 want hy het hulle geleer soos iemand wat gesag het,+ en nie soos hulle skrifgeleerdes nie.
42 Die koningin van die suide sal in die oordeel saam met hierdie geslag ’n opstanding kry en sal hulle veroordeel, want sy het van die eindes van die aarde af gekom om die wysheid van Salomo te hoor.+ Maar kyk! iemand groter as Salomo is hier.+