2 Konings 17:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+ Hosea 10:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Dit is wat met jou sal gebeur, o Bet-El,+ weens jou groot goddeloosheid. Met dagbreek sal die koning van Israel beslis aan sy einde kom.”*+
6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
15 Dit is wat met jou sal gebeur, o Bet-El,+ weens jou groot goddeloosheid. Met dagbreek sal die koning van Israel beslis aan sy einde kom.”*+