Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 3:14-16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Die deel wat hy as sy vuuroffer vir Jehovah moet aanbied, is die vet wat die ingewande bedek, al die vet wat om die ingewande is,+ 15 asook die twee niere met die vet daaraan wat naby die lende is. Hy moet ook die vet* aan die lewer saam met die niere verwyder. 16 Die priester moet dit op die altaar as voedsel* laat rook, ’n vuuroffer met ’n aangename* geur. Al die vet behoort aan Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel