Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Die koning van Assiʹrië het die land binnegeval, en hy het na Samariʹa gegaan en dit drie jaar lank beleër.

  • 2 Konings 18:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Koning Salmaneʹser van Assiʹrië het in die vierde jaar van koning Hiskiʹa (dit wil sê die sewende jaar van koning Hoseʹa+ van Israel, die seun van Ela) teen Samariʹa opgetrek en dit begin beleër.+ 10 Ná drie jaar het hulle dit ingeneem.+ Dit was in die sesde jaar van Hiskiʹa (dit wil sê die negende jaar van koning Hoseʹa van Israel) dat Samariʹa ingeneem is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel