Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 16:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Agas het toe die silwer en die goud in die huis van Jehovah en in die skatkamers van die koning se paleis geneem en ’n omkoopgeskenk aan die koning van Assiʹrië gestuur.+

  • 2 Konings 18:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Op daardie tyd het Hiskiʹa die deure van die tempel+ van Jehovah en die deurposte wat koning Hiskiʹa van Juda self oorgetrek* het,+ afgehaal* en dit aan die koning van Assiʹrië gegee.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel