Romeine 9:27, 28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 En Jesaja sê oor Israel: “Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see, sal net die oorblyfsel gered word.+ 28 Want Jehovah* sal dié wat op die aarde woon, oordeel en hy sal dit vinnig uitvoer.”+
27 En Jesaja sê oor Israel: “Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see, sal net die oorblyfsel gered word.+ 28 Want Jehovah* sal dié wat op die aarde woon, oordeel en hy sal dit vinnig uitvoer.”+