Psalm 22:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Die hele aarde sal Jehovah onthou en na hom terugkeer. Al die families van die nasies sal voor u neerbuig.+ Habakuk 2:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Want die aarde sal vol wees van die kennis van die heerlikheid van Jehovahsoos die waters die see bedek.+
27 Die hele aarde sal Jehovah onthou en na hom terugkeer. Al die families van die nasies sal voor u neerbuig.+
14 Want die aarde sal vol wees van die kennis van die heerlikheid van Jehovahsoos die waters die see bedek.+