9 Daarna het ek gekyk en ’n groot menigte gesien, wat geen mens kon tel nie, uit alle nasies en stamme en volke en tale,+ wat voor die troon en voor die Lam staan. Hulle het wit klere+ aangehad en daar was palmtakke in hulle hande.+
4 Wie sal u nie werklik vrees nie, Jehovah,* en u naam nie verheerlik nie? Want u alleen is lojaal.+ Al die nasies sal kom en voor u aanbid+ omdat u regverdige oordele geopenbaar is.”