Genesis 49:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Die septer sal nie van Juda weggeneem word nie,+ en die staf van ’n bevelvoerder sal tussen sy voete bly, totdat Silo* kom,+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+ Jesaja 49:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek sal my hand lig sodat die nasies dit kan sien,en ek sal my banier* vir die volke oprig.+ Hulle sal jou seuns in hulle arms bringen jou dogters op hulle skouers dra.+ Jesaja 62:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Gaan deur die poorte, gaan deur die poorte. Berei die weg vir die volk voor.+ Bou die pad. Bou die grootpad. Verwyder die klippe.+ Rig ’n banier* vir die volke op.+
10 Die septer sal nie van Juda weggeneem word nie,+ en die staf van ’n bevelvoerder sal tussen sy voete bly, totdat Silo* kom,+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+
22 Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek sal my hand lig sodat die nasies dit kan sien,en ek sal my banier* vir die volke oprig.+ Hulle sal jou seuns in hulle arms bringen jou dogters op hulle skouers dra.+
10 Gaan deur die poorte, gaan deur die poorte. Berei die weg vir die volk voor.+ Bou die pad. Bou die grootpad. Verwyder die klippe.+ Rig ’n banier* vir die volke op.+