10 “En jy, my kneg Jakob, moenie bang wees nie,” sê Jehovah,
“en moenie vrees nie, o Israel.+
Want ek sal jou van ver af red,
en jou nageslag uit die land van hulle gevangenskap.+
Jakob sal terugkeer en rus en vrede hê,
en daar sal niemand wees wat hulle bang maak nie.”+