-
Deuteronomium 28:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 “En as julle vir seker na die stem van Jehovah julle God luister en sorg dat julle al sy gebooie uitvoer wat ek julle vandag beveel, dan sal Jehovah julle God julle beslis hoog bo al die ander nasies van die aarde plaas.+ 2 Al hierdie seëninge sal oor julle kom en julle inhaal+ omdat julle na die stem van Jehovah julle God bly luister:
-