Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 40:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Hoeveel dinge het u tog gedoen,

      o Jehovah my God,

      u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons.+

      Niemand kan met u vergelyk word nie.+

      As ek sou probeer om dit te vertel en om daarvan te praat,

      sou dit te veel wees om op te noem!+

  • Psalm 98:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 98 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied,+

      want hy het wonderlike dinge gedoen.+

      Sy regterhand, sy heilige arm, het gered.*+

  • Psalm 107:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Laat mense Jehovah dank+ vir sy lojale liefde

      en vir sy wonderlike werke ter wille van mense.+

  • Psalm 145:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 145 Ek sal u prys, o my God die Koning.+

      Ek sal u naam vir ewig en altyd loof.+

  • Psalm 145:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Geslag ná geslag sal u werke prys.

      Hulle sal van u magtige dade vertel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel