Psalms
’n Melodie.
Sy regterhand, sy heilige arm, het gered.*+
2 Jehovah het sy redding+ bekend gemaak.
Hy het sy regverdigheid voor die nasies geopenbaar.+
3 Hy het gedink aan sy lojale liefde en sy getrouheid aan die huis van Israel.+
Al die eindes van die aarde het die redding deur* ons God gesien.+
4 Roep van vreugde uit tot Jehovah, almal op die aarde.
Wees vrolik en roep van vreugde uit en sing lofliedere.*+
5 Sing lofliedere* vir Jehovah terwyl daar op die harp gespeel word,
terwyl daar op die harp gespeel en gesing word.
8 Laat die riviere hulle hande klap.