Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 103:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Hy sal nie vir altyd foutvind+

      of vir ewig ’n wrok koester nie.+

  • Jesaja 21:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 O my volk wat vertrap* is,

      die graan* van my dorsvloer,+

      ek het julle vertel wat ek by Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, gehoor het.

  • Miga 7:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Wie is ’n God soos u,

      wat sondes vergewe en die oortredings+ van die oorblyfsel van sy erfdeel oorsien?+

      Hy sal nie vir ewig kwaad bly nie,

      want dit gee hom vreugde om lojale liefde te betoon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel