20 Maar wie is jy, o mens, om God terug te antwoord?+ Sal wat gevorm is, vir die een wat dit gevorm het, vra: “Hoekom het jy my so gemaak?”+ 21 Wat? Het die pottebakker nie die gesag+ om uit dieselfde klei een voorwerp vir ’n eervolle gebruik en ’n ander vir ’n oneervolle gebruik te maak nie?