Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 5:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Omdat hulle God vir hulp gevra het in die oorlog en op hom vertrou het, het hy hulle smeekgebed beantwoord. Hulle het hulp ontvang in die oorlog, en die Hagriete en almal wat by hulle was, is in hulle hand gegee.+

  • 2 Kronieke 16:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Het die Etiopiërs en die Libiërs nie ’n baie groot leërmag en baie strydwaens en perderuiters gehad nie? Maar omdat u op Jehovah vertrou het, het hy hulle in u hand gegee.+

  • Jesaja 26:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 U sal dié beskerm wat ten volle op u vertrou.*

      U sal hulle blywende vrede gee+

      omdat hulle op u vertrou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel