Psalm 9:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Dié wat u naam ken, sal op u vertrou.+ U sal nooit dié verlaat wat u dien* nie, o Jehovah.+ Jeremia 17:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Geseënd is die man* wat op Jehovah vertrou,wie se vertroue in Jehovah is.+