Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 “‘Wat die oorlewendes+ betref, ek sal hulle so bang laat voel in die lande van hulle vyande dat die geluid van ’n blaar in die wind hulle sal laat vlug, en hulle sal vlug soos iemand wat van die swaard weghardloop, en hulle sal val sonder dat enigiemand hulle agternasit.+

  • Deuteronomium 32:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Hoe kan een mens 1 000 agternasit,

      en twee mense 10 000 laat vlug?+

      Nie tensy hulle Rots hulle verkoop het+

      en Jehovah hulle oorgelewer het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel