Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 11:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Die blindes kan nou sien,+ die kreupeles loop, die melaatses+ word genees,* die dowes hoor, die dooies word opgewek en die armes word van die goeie nuus vertel.+

  • Handelinge 8:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Want baie het onrein geeste in hulle gehad, wat met ’n harde stem uitgeroep en uitgekom het.+ En baie wat verlam en kreupel was, is genees.

  • Handelinge 14:8-10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En in Listra het daar ’n man gesit wat verlam was in sy voete. Hy was van geboorte af kreupel en het nog nooit geloop nie. 9 Hierdie man het na Paulus geluister terwyl hy gepraat het. Paulus het reguit na hom gekyk en toe hy sien dat hy geloof het om gesond gemaak te word,+ 10 het hy met ’n harde stem gesê: “Staan regop, op jou voete.” En hy het opgespring en begin loop.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel